Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on September 16, 2011, 04:39:38 PM

Title: ceres karoo deel 4
Post by: Lox on September 16, 2011, 04:39:38 PM
deel 4

Albertus maak die pot vol water wat gebruik gaan word vir lyf was. Die pot staan teen die vuur terwyl ons wag vir die kole.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/056warmaterpot.jpg)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/057vuur.jpg)


Vroulief het roosterkoek gemaak.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/059roosterkoek.jpg)

Terwyl sy die roosterkoek op die kole gehad het, het ek in die donker met die kamera gespeel. Hom op die bank staan gemaak, iso op 80 gestel, lens so klein as kan en spoed 15 sekondes, dis die langste wat hy kan oopbly. Toe lig ek met die flits op die boom en struik om te kyk wat gebeur.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/060donkernag.jpg)

Woensdagoggend het ons eers paar blomme van naderby bekyk.
Die aalwyn se naam is kanniedood.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/062kanniedood.jpg)


(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/063kolletjies.jpg)



Ons het die pad gevat en eers vêrder op die vergete grootpad noord gery.
Hier net voor die plaas het ons wes gedraai, maar eers verbygery om paar foto’s te neem.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/064.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/065.jpg)

En hier loop als nog glad, gelukkig ook want hier is dit baie vêr van enige hulp af.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/066bakkie.jpg)

57 km van iewers af.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/07157km.jpg)


Daai klip wat so teen die berg uitstaan is hanglip, nie hangklip nie.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/069hanglip.jpg)

Take me home country roads...........
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/073pad.jpg)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/068padbord.jpg)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/072bakkie.jpg)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/067.jpg)

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/070veld.jpg)

Darem een plaaswerf langs die pad gekry.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/074rietfontein.jpg)

Rietfontein se perde

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/075.jpg)

Ons wou graag by die Twanka padstal inloer maar hy is Woensdae toe.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/076twankwapadstal.jpg)

Hier loer pramberg se punt oor die berg.

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/katbakkies/077pramberg.jpg)

Deel 5 vervolg
Title: Re: ceres karoo deel 4
Post by: PM on September 17, 2011, 05:20:52 AM
Heerlik saam getoer, dankie Lox.  Dit is 'n pragtige wêreld. 
Title: Re: ceres karoo deel 4
Post by: Lox on September 17, 2011, 05:56:44 AM
ons gaan darem later nog verder ry gaan nie by die pramberg stop nie
Title: Re: ceres karoo deel 4
Post by: Chichi on September 17, 2011, 09:47:26 AM
ai ek wil ook soontoe gaan, dit lyk so lekker, so rustig en sorgvry