Die jong getroude knaap sê vir sy pragtige vroutjie: "Jou sexy ding, kamer toe is jy"!
Sy kyk hom diep in die oë, giggel en sê: "O nê, jou ou stoute kabouter."
Hy: "Nee ernstig, die rugby gaan begin - so gaan nou en los my uit."
Eina pyn!
Plaas hy maar rugby oor haar skouer kyk. :evil6:
kan werk....ek weet
ek het op i tyd nog rugby gekyk
Ja nee regtig, ek glo nie 'n ou kan so fanaties wees oor rugby nie. In elk geval nog nie op daardie ouderdom nie.
Wil my mos ook al voel hier is ergens 'n p*** in die skrum .... of 'n los gemaal om die verkeerde bal!
Ag Raaitjie, kan jy nie eers push spel nie? :sign10:
jong paartjie kan dalk kyk of hulle saam met die span kan score.
haha julle mensies is baie snaaks!!! :icon_biggrin:
ek sal ook kwaai wees as dit die geval is
Hie hie PM mens kom amper by push uit as jy die p*** sou vertaal as 'stootkarretjie vir babas' :sign10:
:icon_biggrin: Die forum doen my goed so vroeg in die oggend. As ek klaar broodjies gepak het en my e-pos gedoen het, val ek hier in om te lag. So saam met die voëltjies se singery bring dit my net in die regte stemming vir die dag.
:wave: :bootyshake: lekke :sleepy2:
:coffee2: vir almal? :icon_thumright: :icon_sunny: :wav:
:grommit:
Dit klink vir my of jy 'n sonnige vrolike dag gaan hê Adéle. Hier is vir jou ook 'n waai :wav: :love3: