kyk hoe vang die voël 'n bok. 'n Voël is nie 'n ding waarmee mens speel nie. 'n bokkie kan seerkry.
http://s1220.photobucket.com/albums/dd449/Riemelos/?action=view¤t=31380-eagle_catches_deer.mp4
Ek het nou 8.ta gekry. Ek kan e-pos ontvang en stuur en ek kan op die forum inkom, maar die internet se deure is vir my gesluit. Hulle dienslyn speel vir jou musiek totdat jou foon se battery pap is, maar pure verniet of iemand antwoord.
Ek was by Telkom, hulle kan nie help nie, net die dienslyn se nommer gegee.
Ai toggie tog, ek kan ook net nie wen nie. :crybaby2: