Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on September 07, 2011, 04:49:36 PM
-
Het julle al op die skakel "more stats" gekliek, heel onder op die tuisblad?
-
jip ek het! hoekom?
-
Dit is altyd vir my interessant dat 'n program al die data kan verwerk en dit so uiteensit. Ek kom van die dae toe alles met 'n potlood aageteken moes word. Melk uit die speen en vry by die opsitkers.
-
hehe dits interessant dat dit vir jou interessant is. Dits 'n redelike basiese programmetjie :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
-
Ja ek hoor wat jy sê, maar my pa het altyd gesê as niks meer wil werk nie, gaan terug na die basiese toe.
-
dit is mos gewoonlik waar die fout le!
-
:icon_salut: Ek glo dit! Jy moet altwee ken, want as die een nie meer so lekker werk nie, moet jy die ander een kan doen. Anders sit jy sonder werk!
:angel12: