Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on August 25, 2011, 04:46:44 PM
Title: Bestuur se eposadres
Post by: PM on August 25, 2011, 04:46:44 PM
Let asseblief daarop dat Bestuur se eposdres net pm@afrikaanseforum.co.za is. Die laaste week het ek eindelose probleme met e-pos gehad en dus sal ek ook in die toekoms bostaande adres gebruik vir persoonlike pos. Baie dankie.