Blond storm by Biblioteek in en baklei met die ontvangsdame.
Blond: "Hierdie boek is uiters SWAK! Daar is heeltemal te veel karakters, en geen storielyn. "
Vrou: "O, jy's die een wat ons telefoon boek gevat het!"
So 'n blonde blond! Ons moet seker vir haar 'n kniebuig maak. Ek is braaf met dik boeke lees, maar daardie een is ietwat te veel vir my. :toothy4:
Ek raak bekommerd want moeder natuur is besig om stadig maar seker van my 'n blond te maak :crybaby2:
Nou praat jy! Ek verstaan wat jy sê, want ek weet, want om te weet, is om te verstaan.
Hey..... ek is 'n blond wat van dik boeke hou....
dik boeke soos telefoon boeke?
nee nee :read2:
maar dik boeke hehe