Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Gawelina se plek => Topic started by: Gawelina on August 17, 2011, 06:31:49 AM

Title: Die goed wat ek nie geplaas kry nie.
Post by: Gawelina on August 17, 2011, 06:31:49 AM
Ek kry nie my foto's gelaai nie, so julle moet maar die links volg na waar ek die werk op Redbubble geplaas het.  Dan sal julle sien hoe gaan dit op my boekblaadjies lyk. 

http://www.redbubble.com/people/juffrougawie/art/7586330-bloeisels-op-die-grond

http://www.redbubble.com/people/juffrougawie/art/7586301-spore

http://www.redbubble.com/people/juffrougawie/art/7586292-sonop
Title: Re: Die goed wat ek nie geplaas kry nie.
Post by: Angelica on August 17, 2011, 06:40:20 AM
Absoluut Stunning, girl.
Wow, ek kan nie wag vir Die Boek. Alles gaan so awesome wees en lyk....
(Myne is bietjie vaal, maar darem daar. Ek is nie goed met prentjies laai en dinge).
Title: Re: Die goed wat ek nie geplaas kry nie.
Post by: PM on August 17, 2011, 08:14:57 AM
Pragtig Juffrou Gawie!  Die een van die aalwyne is ook net so mooi.

Elle, as jy sukkel vra vir Juffrou Gawie, sy sĂȘ sy geniet dit vreeslik!  Dalk het iemand tyd om stap vir stap te verduidelik hoe dit gedoen word.  Ek sal ook nog eers moet leer hoe.
Title: Re: Die goed wat ek nie geplaas kry nie.
Post by: Lox on August 17, 2011, 08:20:49 AM
Die spore is op Glentana se strand.
Title: Re: Die goed wat ek nie geplaas kry nie.
Post by: PM on August 17, 2011, 08:24:14 AM
A-ha!  Lox, jy is net die ou aan wie ek gedink het.  Slim met rekenaars en programme!  Kan jy nie vir ons vertel, stap vir stap, hoe 'n ou jou agtergrond en skryfwerk met mekaar in die huwelik befestig nie?    :love7: