Die Klaskamer => Taal Definisies => Topic started by: PM on April 08, 2011, 10:27:37 PM
Title: Sinoniem
Post by: PM on April 08, 2011, 10:27:37 PM
Sinoniem: Sinonieme is woorde wat dieselfde betekenis het as een of meer ander woorde, maar nie noodwendig dieselfde gevoelswaarde het nie. Byvoorbeeld: Bang – bevrees – beangs