Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on July 28, 2011, 10:54:56 PM
-
:hello:
-
Uitstekend, ek het skoon weggeraak in jou vertelling.
-
PUIK PUIK!!! :hello2: :notworthy:
-
skitterende woordbeelde, soos die son gelint deur my hare...
pragtig, met 'n baie onverwagte slot wat weer aansluit by jou titel- net nadat ek gedink het hier kom 'n sprokieseinde
:grommit:
-
:hello:
Baie dankie PM, Meraai en Adéle.
-
Ek het eers gou weer hier kom loer omdat ek sukkel om Aspoestertjie ingepas te kry. :icon_biggrin: Die papier is te "kort". :icon_biggrin: Ek sal 'n plan maak. :love7:
-
:hello:
Ja, ek soms met my skryfwerk bietjie van 'n langasem. ;-) :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
-
Ek het juis hier kom soek na Gawie se gediggies wat in die boek is, toe ek hier op jou werfie lewe gewaar en sommer jou e-possies ook raakgelees het.
Soms is 'n langasem nodig om 'n langverhaal 'n kortverhaal te maak. :icon_biggrin: :love7: