Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on July 28, 2011, 10:52:46 PM

Title: skaaf beslis nog aan hierdie ene
Post by: Fransi on July 28, 2011, 10:52:46 PM
 :hello:
Title: Re: Geboorte van Venus
Post by: PM on July 29, 2011, 04:10:43 AM
Ek sit net vroeër aan jou en dink en wonder wat van jou geword het en hoekom jy nog nie plek in die boek bespreek het nie.  Siedaar!  Hier is jy vriendin. 

Dit is mooi,  kort en kragtig, maar skets prentjies vir 'n vale.
Title: Re: Geboorte van Venus
Post by: Fransi on July 29, 2011, 08:38:51 AM
 :hello:

Baie dankie PM, ek is maar dikwels agteros- miskien omdat ek so dikwels besluiteloos is en dan uitstel. :-)

Baie dankie ook vir jou kommentaar by al die ander- watter sal jy voorstel vir die boek- indien enige? :-)
Title: Re: Geboorte van Venus
Post by: PM on July 29, 2011, 12:44:25 PM
Jy kan soveel bladsye bespreek as wat jy  kan vol maak.  Ek lief jou werk.  Alles moet net hier in jou eie plekkie geplaas word sodat Adéle dit kan proeflees.  Almal kyk na almal se werk en soek foute en kyk waar ons mekaar kan help.

Die boekvoorlegging is ook by algemene sake onder boekbesprekings.  Daar kan jy alles lees.
Title: Re: Geboorte van Venus
Post by: Fransi on July 30, 2011, 06:41:37 PM
 :hello:

Dankie PM.