Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on July 19, 2011, 10:28:37 PM
-
Ek kan werklik nie glo hoeveel mense my oorval het met inskrywings nie! My grootste verwagting is oorskry! Ek is so opgewonde jy kan met my stede bou! :icon_biggrin: Natuurlik, uit die aard van die saak, kom Die Afrikaanse Forum se lede eerste! Ek sal dit baie waardeer as julle vir my laat weet wie wil hoeveel bladsye bespreek. Die afsny datum is die einde Julie. Daarna sal ek bladsye aan ander belangstellendes toeken.
Komaan matertjies, dit is die Afrikaanse Forum se boek! Ek lief julle stinkend!
-
Stof is so bly jou kind is gesond gebore en tel reeds gewig op. Mag sy spoedig groot genoeg wees om baie binnekort die wereld in die oge te kyk!
-
Ek juig en jubel saam en kom sit met grooooot respek my AMEN langs Stof se kommentaar matertjie :love7: :notworthy:
-
Julle! My tone krul, maar hier binne is ek diep dankbaar! :notworthy: