Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on July 19, 2011, 09:39:09 AM
-
:hello:
-
Rilling op rilling glip teen my ruggraat af! Fransi, dit is 'n ongelooflike mooi gedig met soveel fasette! Goed deurdink en blink gepoleer!
Ek hoop jy bied hierdie gedig aan vir die boek en ek jeuk om te sien watter kunswerk jy gaan voorstel! :hello2:
Ek wag nog dat jy Mara plaas.
-
:hello:
Baie dankie PM, ek sal baie graag hierdie enetjie asook Mara in die boek wil hĂȘ as die ander saamstem. Ek wens ek kon vinnig skilder, want dan het ek beslis dit geskilder ook, maar ek is te stadig. My huidige kunswerk hou my seker nou al 'n halwe jaar lank besig- miskien sou ek meer kon voltooi as ek dit voltyds kon doen. Ek sal maar aanhou droom oor daardie dag. :-)
-
Sjoe sjoe sjoe!!! :book1: :hello2: :notworthy:
-
:hello:
Dankie Meraai. :-)