Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: werelde weg on July 18, 2011, 06:33:58 PM

Title: enige idees
Post by: werelde weg on July 18, 2011, 06:33:58 PM
halo ....  :headbang:
ek is eenvoudig soos hulle se net lus...
lus om n storie boek te skryf, nout ek gewonder of julle enige voorstelle vir my het?
Title: Re: enige idees
Post by: PM on July 18, 2011, 06:55:11 PM
Laat waai Meraai!  Begin jy, en ons sal jou volg.