Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Trappies se plek => Topic started by: Trapsoetjie on July 18, 2011, 08:48:33 AM
-
Waarnemend
Wanneer die maan goudblink,
word my wange bloedrooi!
Wou ek nog skaam wegdraai.
Was jou oogknip vir my?
Warm was jou glimlag!
Wals stoute duiweltjies
waarborge in jou oë.
© :angel12:
-
Pragtig Trappies, ek is mal oor die titel. :love7:
-
o dis mooi, sommer lekkerlees ook :toothy4:
'bloedrooi' dalk een woord, dan wonder ek oor goud blink? dit is nie normaalweg 'n woord soos bloedrooi nie maar kan dalk trefkrag hê as dit hier so gebruik word?
:icon_scratch:
-
Dankie julle.
Adele ek dink jy het 'n puntbeet of het jy die beet se punt ha ha ha ek gaan dit so verander ek hou ook van die blinkgoud saam.
Weereens dankie vir julle hulp, so leer ek elkekeer. :read2:
:angel12:
-
dit lees so lekker, ek sal elke keer die goud in die volgende volmaan sien
-
Kom verlustig ek my ook aan hierdie 'W' skepping van jou :hello2: :notworthy: