Droomverlore
Die liefde is myne.
Dapper dans die dagbreek
diamante oor die vloer.
Dobber ek doeloos rond,
dog die denke aan jou,
donder warm vloede
dowwe geluk deur my!
© :angel12:
Mooi Trappies, ons het julle werklik gemis die naweek en gewens ons kon saam kuier. :hello: