Seuntjie sukkel met wiskunde.
Juffrou hoor sy moet als met drank vergelyk
Juffrou vra hom toe: "As ek 3 biere plus nog 3 biere het, hoeveel het ek
dan? "
Hy antwoord: "6 Juffrou"
Juffrou: "Baie mooi" "En as ek 1 bier wegvat?"
Seuntjie: "Dan neuk ek jou !!!!!!!!"
Baie oulik! Ek stem saam met hom! :sign10:
ja, hulle moenie met mens se drinkgoed peuter nie.