Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on July 14, 2011, 08:55:23 PM
-
ek het okt 2008 see se kant toe gery en 2 nagte by my duikpel op bettiesbaai oorgeslaap.
op pad by theewaterskloof verby gery en die dam is vol en loop oor
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/verjaardag%2050/01theewaterkloof.jpg)
so entjie verder het ek die graanlande gesien met die canola (geel) lande in die agtergrond en gedink om dit af te neem en kom wys
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/verjaardag%2050/02canola.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/verjaardag%2050/03canola.jpg)
op kleinmond was dit wat ek in die somer as logoon ken 'n rivier
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/verjaardag%2050/05kleinmondlagoon.jpg)
nuwe voetbrug oor die lagoon se rivier
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/verjaardag%2050/04klleinmondbrug.jpg)
dit was hoogwater en see was redelik rof. gewoonlik is ek net in laagwater tyd hier by die rotse as dit duiktyd is
beslis nie 'n duik dag gewees nie
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/verjaardag%2050/06kleinmondbruggie.jpg)
word vervolg op nuwe draad............. duik gansbaai en millerspoint
-
Die canola fotos lyk of dit in Suid Australia geneem kon wees Lox!! Was altyd mal oor die kontras en harmonie van die geel blomme en die pers berge in die agtergrond :love7:
-
Dit is werklik baie mooi en so 'n watermassa kon nog altyd my hart steel.