Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on July 12, 2011, 07:54:58 PM
-
449 wys so uitkyk dek oor die rivier van waar jy sononder kan dophou.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana13/449uitkykdek.jpg)
450 is die kroeg
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana13/450kroeg.jpg)
451 elke huisie het sy eie swembad.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana13/451swembad.jpg)
Die eienaar se pa het kom loer terwyl daar gebou is en sou 2 weke kuier, hy het op die ou end 2 jaar daar gebly en vir elke huisie ‘n voordeur gemaak met sy eie motief wat iets van wilde diere uitbeeld
452 en 453 wys die een huisie se deur buite en binne
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana13/452deur.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana13/453deurbinne.jpg)
454 is so muureenheid wat al 6 deure se motiewe wys
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana13/454deuremotiewe.jpg)
Hier kyk ons saam met Natasha hoe die son sak na nog ‘n heerlike dag.
456 & 457b
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana13/456sonondervanafdek.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana13/457bsononder.jpg)
Die aand ‘n heerlike kampvuur gemaak en weer steak gebraai en knoffel geeet.
458
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana13/458kampvuur.jpg)
-
Ek sou nou nie opgee om een van daardie deure te hê nie. Eintlik sal ek meer van al ses hou. :icon_biggrin:
-
is rerig iets besonders