Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on July 12, 2011, 04:01:22 PM

Title: fotos plaas
Post by: Lox on July 12, 2011, 04:01:22 PM
lyk dit darem nie of dit my fotos is wat die blad laat staak nie?
Title: Re: fotos plaas
Post by: PM on July 12, 2011, 04:12:39 PM
Nee Lox, jy kan my met 'n veertjie omslaan as ek weet wat die probleem is of was.  Stof het mos verduidelik dat die foto's nie 'n inpak op die forum se data het nie.  Ons betaal wel 'n paar rand ekstra per maand as ons die kwota oorskry.  Stof is die ou vir die "slim" goed.  Ek het 'n paar keer my speelgoed uit die kot uit gegooi,  maar toe hy eers mooi verduidelik toe verstaan ek beter.  Ons sal seker nog 'n groeipyn of wat beleef,  maar die ouens wat agter die stuur van sake sit is baie vriendelik en help graag. 
Title: Re: fotos plaas
Post by: Lox on July 12, 2011, 05:19:23 PM
is reg dan gaan ek vanaand weer i klompie opsit dat ons verder kan kuier in die noorde