Baie welkom. :hello:
Kom kuier saam en voel vry om op enige onderwerp kommentaar te lewer.
:hello: Baie dankie vir die hartlike verwelkoming en dat ek deel kan wees van Die Afrikaanse Forum.
Ek sien uit daarna om jou bydraes te lees. Jy kan gerus vir ons 'n bietjie meer van jouself vertel.