Toe jy my ontmoet het.
Met ons ontmoeting was jou woorde
sag fluistering in my ore...
...jare later...
sal jy vir my sê:
"Toe ek jou ontmoet het..."
© Trapsoetjie
Daar neem jy my nou Bloubergstrand toe, daar waar ons die eerste keer ontmoet het, buite in die straat, toe die wind ons behoorlik deurmekaar gewaai het! Dit was 'n wonderlike dag in my lewe. :love7: