Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on November 13, 2021, 02:29:35 PM
-
Ek kyk hoe kan ek foto's kleiner maak.
-
Is my rondawel al in aanbou?? Ek vra namens n vriend
-
Ratio 3.2
Moet dit nog kleiner wees?
-
Smaak my in die tweede foto het Ta PM net die kB verminder maar die raam het amper dieselfde gebly. Dis amper soos om gewig te verloor maar dieselfde klere te dra. Jy lyk nog dieselfde maar jy is nettie meer so duidelik nie.
:mumum:
-
Assie, smaak my nou dat jy 40 se kant toe staan raak jy lekker voor oppie wa. Jy moet respekte hê vir antie PM. Sy het hard gewerk om daai fototjie te verkleineer.
:icon_bigsmurf:
-
Skusie Oom Naas maar Ta PM weet ek het nou net proebeer help en nie disrespekte bedoel nie.
:mumum:
-
Antjie Patat, ons kan net vir hierdie lapa mure om bou. maar dit is nou nie juis die bedoeling nie. Ek meen, hier is nie plek vir 'n sirkel rondawels nie.
Dankie dat jy vir my opkom Naas.
Assie, as jy dan nou so slim is, hoekom kom help jy my nie en sê wat ek moet doen nie. Ek is verlore en maak nie saak hoe ek ander ouens so 0 0 0 lek nie, niemand wil help nie.