Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on July 06, 2011, 07:56:49 PM
-
Ek Kobus en Waric het toe afgestap na die rivier toe. Aan Zambië se kant is ‘n paadjie wat maklik stap.
412K wys die ysterbrug van onder af.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/vic%20falls%20zambie/412Kysterbrugonder.jpg)
414 A wys die groot brug van onder af, lekker digte reënwoud daar.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/vic%20falls%20zambie/414Abrugvanonder.jpg)
415 A wys die malende water, al wat mens dink as jy daar staan is as ek hier in val is dit die laaste val en dan daarna dink jy aan hoe groot en wonderlik die skepping is.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/vic%20falls%20zambie/415Aboilingpot.jpg)
416 K is stroomop in die kloof geneem
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/vic%20falls%20zambie/416Kkloofop.jpg)
417 K is stroomaf geneem.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/vic%20falls%20zambie/417Kboilingpot.jpg)
418 A wys die mistigheid
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/vic%20falls%20zambie/418Amisinkloof.jpg)
420 A so entjie stroomaf is daar plek waar jy met die kabels verskillende aktiwiteite kan doen.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/vic%20falls%20zambie/420Akabelsoorrivier.jpg)
421 A wys van die stroomversnellings
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/vic%20falls%20zambie/421Astroonversnelling.jpg)