Ons matertjie verkeer op die oomblik horisontaal na 'n klein (haar woord) mediese ingryping met die skalpel. Sy het belowe sodra sy op en aan die gang is, kom sy weer met haar liggie deur die forumgange dwaal. Gou-gou gesond word lief matertjie van ons. Mis mis mis jou.
:love7:
Gou gesond word Adele! Ons dink aan jou xxxx
Ek is verlig dat dit 'n "klein ingrypingkie" is en hoop jy sal sommer gou weer op die been wees Adele. Die gange klink hol sonder jou! :wave: