Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Bekgeveg => Topic started by: PM on November 01, 2021, 03:44:38 PM
-
Ons het nou al twee keer gery om te gaan kyk of ons gestem kan kry. Die rye is elle lank en almal staan in die son! Hoe moet ons "oumense" dit nou maak.
-
Hier by ons word pensioenarisse eerste gehelp. Maar dis hier waar die DA nog sin maak. Moet sê die diens in die stemlokaal is pateties in vergelyking met vorige jare. Nie eers helfte van die stembeamtes nie.
:icon_bigsmurf:
-
Ons is opgewonde om te sien hoeveel blankes in rye staan om te stem. Al die stemlokale is vol mense. :hello2:
-
Daar's hy Naas. Dankie vir die wenk. Ek het gou gaan stem. Sommer voor "ingedruk". :icon_biggrin:
Die ry is egter nou nog langer!
Dit is regtig 'n wonder oor hoe ons lewens verander het.
Was jy al in Richardsbaai waar die olie op die strande uitspoel? Net so swaer, net so.
-
Hallo ek is hier...
Stemdag... ek was daar, en omtrent 50 mnse voor my...ry staan dood stil. Hoor ek toe die sisteem is af of hang....of besluit nog om te hang...
Ek was to bykans n uur, en stap maar weg. Gaan weer terug gisteraand 1800 hrs. Vinnig tjop-tjop done....
In hierdie land vertrou mens nie maklik nie... nie krieket spelers se integriteit nie, nie die proses by staats departemente nie, en ook nie die ou wat tel nie.... maar ons doen wat reg is en bid....
-
Verlig dat die narigheid verby is vir julle part. Ek gaan net gou Antjie Patat se 'n gesteelde lyntjie uitstal voor Assie by haar gaan klik :book1: :notworthy:
-
Ek herhaal myself, maar ek was werklik verlig om te sien hoeveel blankes by die stembusse opgedaag het. Dit was net geweldig opmerklik dat daar nie jongmense teenwoordig was nie.
-
Oom Cyril beland saam met Maggie Thatser en Baaiden op 'n vliegtuig. Op 3000 meter slaat daai vliegtuig 'n slaggat en kry terminale siekte dat die rook by sy skezhos uitkom.
Die vliegenier sê daar's net een genade en dis spring.
Probleem... daar is net een valskerm tussen die vier van hulle. Cyril stel voor hulle stem vir wie daai valskerm is.
Hulle stem.
Toe die stemme getel word kry die vlieenier geen stem. Maggie Thatser kry twee stemme.
Baaiden versamel vier stemme en Oom Cyril wen die valskerm met 123 stemme.
:mumum:
-
Assie....netso!! :sign10:
-
Antjie het jou mos gesê hulle kannie tel nie. :evil6:
-
Ek giggel so ... lyk soos sinkplaatpad.
-
Raai....hahahahahahah ek giggel mos ook so..... :icon_salut:
-
Julle giggeltjies is aansteeklik. :toothy4: