Die Afrikaanse Forum

Die Klaskamer => Het jy geweet? => Topic started by: PM on October 23, 2021, 09:17:13 AM

Title: Con artists of swendelaars
Post by: PM on October 23, 2021, 09:17:13 AM

Hoeveel keer het jy al gehoor van mense wat deur 'n con artist, swendelaar in Afrikaans, gevang is.  Het jy ooit gedink dit kan nie met jou gebeur nie?
Hierdie mense word nie verniet "artists" genoem nie.  Hulle is so uitgeslape hulle sal jou melk uit jou koffie steel. 
. . . police may not even go after them when the
crime (https://www.psychologytoday.com/us/basics/law-and-crime) has to do with bilking property and even money from their marks. That’s because the law can consider the loss a civil issue and not a legal one, unless it’s a corporate white-collar crime.
Title: Re: Con artists of swendelaars
Post by: Meraai vannie Baai on October 23, 2021, 09:22:53 AM
Diekant van die aardbol probeer hulle gereeld telefonies ons bevark. Hoop julle kry iets uitgerig PM  :crybaby2:
Title: Re: Con artists of swendelaars
Post by: PM on October 23, 2021, 09:29:31 AM
Ag nee wat Raaitjie, ek is gesluk soos in gesluk.  My pappie het altoos gesê skoolgeld is nie goedkoop nie.  Ek probeer nou net ander help om nie so gevang te word nie.