Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on July 06, 2011, 07:28:37 PM
-
381 F en 382 F eiland in die rivier, deel van natuur resefaat waarop ons buffels uit die lug gesien het.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/381jpgFeilandinrivier.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/382Feilandenvalle.jpg)
383 F die landingsplek uit die lug gesien
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/383Fkomland.jpg)
384 K weer veilig op die grond
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/384Kveiligtuis.jpg)
385 F kleiner helikopter wat net 4 passasiers kan vat
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/385Fkleinheli.jpg)
386 F kremetart wat by die landingsplek staan
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/386Fkremetart.jpg)
387 K sjoe dit was nou lekkerder as treinry
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/388Kditwasnoulekker.jpg)
388F die man maak daar by die kantore musiek, seker om mense te vermaak wat wag vir volgende vlug.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/387Fmusiekmaak.jpg)