Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Die woordmandjie/Skrywers-skatkis => Topic started by: Meraai vannie Baai on October 22, 2021, 12:23:32 AM

Title: PM se 'halfmaan-rondebak'
Post by: Meraai vannie Baai on October 22, 2021, 12:23:32 AM
Halfmaan-rondebak. Wat 'n wonderlike woordskepping is hierdie nie. Vir my teken dit die mooiste kreatiewe beeld as net 'wasbak'  :notworthy:
Title: Re: PM se 'halfmaan-rondebak'
Post by: PM on October 23, 2021, 04:13:48 PM
Ek is oulik nĂȘ?  :angel12:
Title: Re: PM se 'halfmaan-rondebak'
Post by: Naas on October 23, 2021, 04:50:48 PM
Baie.

 :icon_bigsmurf: