Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on July 06, 2011, 07:27:14 PM
-
373 A en 374 F en 374 F steeds zim se kant, dit lyk as ons genoeg jare wag gaan die water aan hierdie kant die formasie wegvreet en weer ‘n nuwe waterval vorm.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/373Azimhoek.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/374Fzimhoek.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/374Fzimkant.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/375Fzambihoek.jpg)
376 F Zambië se kant van die watergordyn
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/376Fzambihoek.jpg)
377 F ek het in die middel gesit om te kyk dat Nina haar werk reg doen, die problem is net ek sou nei weet as sy iets verkeerd gedoen het nie.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/377FABinheli.jpg)
378 A vic falls hotel aan Zim se kant. Toerisme het ‘n moewiese knou gekry.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/378Avicfallshotel.jpg)
379 F Elephant Hills hotel se golfbaan. (zim)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/379Fgolfbaan.jpg)
380 F Elephant Hills hotel (zim)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%2011%20heli/380Felephanthills.jpg)
-
Ons het al in daardie hotel oorgebly en dit is heel gerieflik.
Hierdie foto's van jou kan beslis 'n paar tydskrifte haal Lox. Dit is besonders.
-
dis i nice plek daai hotel, ek het al i bier gedrink daar.
-
Uit die lug lyk die gholfbaan soos "The Palms" eiland in Dubai.