Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on September 17, 2021, 12:18:34 AM
Title: Lekker slaap
Post by: PM on September 17, 2021, 12:18:34 AM
Aangesien die gange nou leeg is gaan ek maar bed toe. My dag was dol en more gaan nog doller wees. Hoop om julle in die vroege aand raak te lees. Lief vir julle. Lekker slaap.