Die Afrikaanse Forum

Digkuns => Kom ons help mekaar => Topic started by: PM on May 28, 2021, 05:06:24 PM

Title: Woonstel te huur in Annlin naby Wonderboom
Post by: PM on May 28, 2021, 05:06:24 PM
Help tog die wat weet.  Waar kan ek my een  slaapkamer woonstel adverteer om te verhuur.  Ek wil R5 000 per maand hĂȘ, met water en ligte ingesluit. Skakel by 0828926391.
Hoe adverteer ek op facebook en wat kos dit?
Is daar ander plekke waar 'n mens nie jou ore van jou kop af betaal nie?

Title: Re: Woonstel te huur in Annlin naby Wonderboom
Post by: Meraai vannie Baai on May 29, 2021, 12:04:36 AM
Ons het hierdie kant van die aardbol 'n 'Verkoop/Ruil/Gevra' afdeling op FB vir ons omgewing. Daar is afdelings vir wat jy ook al kan dink. Wonder of daar so iets te vinde is in SA?
Title: Re: Woonstel te huur in Annlin naby Wonderboom
Post by: PM on May 31, 2021, 08:59:18 AM
Ek sal bietjie gaan loer.  Aan die ander kant wonder ons of dit nie
'n beter opsie sal wees om die plek per dag uit te verhuur nie.