Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on July 05, 2011, 06:08:11 PM

Title: botswana deel 6A
Post by: Lox on July 05, 2011, 06:08:11 PM
Deel 6

Die volgende dag het ons vroeg oggend gaan rondry in Savuti en ‘n watergat gesoek maar eers later gekry.
Ons het eers in die bosse gery maar later op die savuti vlakte wat met gras bedek is.
Ons het heelwat voëls gesien en later op die vlakte so lang streep zabras wat van ‘n watergat na weiplek getrek het. Ons het later die dag weer die trop zebras gekry waar hulle wei en geskat dit kan tussin 800 en 1000 zebras wees.

Fotos:
157 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/157Fvoel.jpg)

158F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/158Fvoel.jpg)

159 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/159voel.jpg)

160 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/160Fbaiezebras.jpg)

161 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/161Fzebra.jpg)

162 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/162Fvoels.jpg)

Ons het by ‘n watergat stilgehou en ek sien toe dat daar ‘n boomslang in die boom regs van die bakkie is. Alida wou dit graag nader afneem en sy klim toe uit waarop Faffa vir haar sê: “ Alida jy raak mos nou hondmak.”

163 A
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/163Ahondmak.jpg)

164 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/164Fboomslang.jpg)

165 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/165Fkameelperde.jpg)

166 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/166Fkameelperd.jpg)

167 F

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/167Fkameelperde.jpg)



168 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/168Fblouwildebeeste.jpg)


Ons het die klompie kameelperde tussin die bome gekry en toe op oopvlakte die klompie blouwildebeeste.


Besluit toe daar dis eet tyd.

169 A
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/169Amiddagete.jpg)

169 K
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/169Kmiddagete.jpg)

170 A
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/170AABveld.jpg)

171 A
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/171Awarickveld.jpg)

Na ete het ons terug kamp toe gery en paar olifante gekry.

172 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/172Kolifantenbakkie.jpg)

 Die olifant was so effe ongelukkig dat ek by hom stilgehou het, toe hy begin ore beweeg het ek verder gery.

173 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/173Folifantkyk.jpg)

174 A
. (http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/174Aoreswaai.jpg)

175 F

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/175Fbakkieenolifant.jpg)

176 F

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/176Folifantboom.jpg)

Baie rooibokke ook gesien

177 F
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/botswana%206/177Frooibokkezebras.jpg)
Title: Re: botswana deel 6A
Post by: PM on July 06, 2011, 01:06:46 PM
Oeps!  Slang en al!  Die troupante is ook pragtig. 
Title: Re: botswana deel 6A
Post by: Lox on July 06, 2011, 03:10:45 PM
ek het so op i oopte stil gehou langs i boom en gewonder of ek dit kan waag om uit te klim. toe ek regs kyk voor ek uitklim sien ek die slang loer vir ons.