Ai, so baie lekker plekke en so min tyd. Ek hoop ons gaan weer hier 'n draai kan maak :icon_bigsmurf:
(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/Koro-Koro%20Kampforum%20artikel%20Apr%2018.jpg)
Ongelooflik pragtig. Die fotos straal die rustigheid uit. PUIK!!!