Vonkfiksie
Teen dagbreek hou drome my asem diep in my binneste aan die sweef. Voor jou lippe myne raak, ruik ek al trane op my wange. Skeiding hang sneeuwit tussen ons en die toekoms onseker uur na uur voor ons uit, onbekend ... dalk onbemind.
©adéle theron