Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Grappies => Topic started by: PM on November 15, 2018, 06:13:08 PM
Title:
Misverstand?
Post by:
PM
on
November 15, 2018, 06:13:08 PM
Seun aan 85 jarige oom -
Wanneer laas het oom seks gehad?
So 1950 laas.
Dit was darem lank gelede nĂȘ oom?
Ag nee wat, dit is nou eers 20:30.
Title:
Re: Misverstand?
Post by:
Anastasia
on
November 15, 2018, 06:15:51 PM
Lekker lag ek! :hello2:
Title:
Re: Misverstand?
Post by:
Meraai vannie Baai
on
November 15, 2018, 08:34:54 PM
:angel4: Oud maar beslis nog nie koud. Slaan die spyker nog op sy kop - pure man.
Text only
|
Text with Images