(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/Nkwe%20kampforum%20artikel%202016%20.jpg)
Ek verkyk my! Voel die rustigheid deur die pragtige fotos. Soos altyd is jou kamp-erf bo-baas Anton :notworthy: :hello2:
Baie dankie vir nog 'n aflewering van spesiale kampplekke. Ek geniet dit, al is dit net om te kyk en te wens. :hello: