dis nou wel nie 'n bike storie nie en ek ken nie die storie nie het net die pics op e pos gekry
maar lyk my dit was eina verby
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/humor/beware_of_the_cactus_2.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/humor/beware_of_the_cactus_3.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/humor/beware_of_the_cactus_5.jpg)
Skuus, maar ek dink nou nie dit is 'n plek waar 'n mens met "gesteektes" werk nie. 'n Mens braai vleis op daardie plek!
jy meen daar moenie op 'n braaiplek gesteek word nie?
Ag dis ook maar goed so, solank die ding net nie warmer as die stekels is nie. :icon_biggrin: