Engelse uitdrukkings wat my laat glimlag. As jy ook daarvan het, kom deel dit hier.
All day long -
19 to a dozen -
Is dit nou omdat die engelse die bokke gister gewen het met rugby? :icon_bigsmurf:
2 wrongs don't make a right -
No man is an island - :munky2:
O ja, ek lief daardie een. Alleen kan ons dit nie maak nie.
My tummy is not fat - the (l) is just silent like in f(l)at :headbang: :`ip2:
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Why%20English%20is%20hard%20to%20learn.jpg)
Dit is baie oulik en plaas sommer 'n groot glimlag op my bakkies. :hello: