(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/Yzerfontein%20Artikel.jpg)
Kamplewe kom maak hom tuis in jou are vir altyd enne biekie. Pragtige plasing - soos altyd 'n oogplesier :headbang: :notworthy: :icon_salut:
Dit is 'n pragtige plekkie aan die Weskus en ek sal nie omgee om dit weer te kan besoek nie.
Dankie vir die inligting en die mooi foto's Anton. Jy is 'n ou doring.