Ons bure het 'n kleinkind wat baie opgewonde kom vertel het dat hulle die volgende dag Ambulansberg toe gaan.
Dit is natuurlik Pilansberg. :toothy4:
Ek lief hierdie onskuldige glipsies :toothy4:
Pragtig nĂȘ. :wav:
Ek dink altyd aan Willa as ek hierdie mannietjies sien. :icon_biggrin: