(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/Mabalingwe%20Saamtrek%20artikel_0.jpg)
Wat 'n wonderlike voorreg. Duisend en tien dankies vir deel met ons Anton. Lyk na 'n stukkie hemel. :love7: :hello2:
Baie dankie Anton. Dit lyk so lekker, ek wil sommer kom saam kuier. Sal eers 'n wielietjieshuisie moet kry.