(https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/Strandfontein%20deur%20Voortrekker%20-%20Artikel.jpg)
Prrrrragtig. Ek kom bedel - wil jy nie vir ons beduie hoe jy hierdie lieflike samestellings van jou maak nie asseblief Anton. Dit is so professioneel. Werklik 'n aanwins vir ons forum :notworthy: en :book1: mooi!
Dankie Meraai! :toothy4:
Ek gebruik Photoshop.
Baie dankie vir die deel Anton. Jy is 'n doring!