Die Afrikaanse Forum

Die Klaskamer => Taal Definisies => Topic started by: Naas on September 26, 2018, 07:01:31 AM

Title: Sterkste woord.
Post by: Naas on September 26, 2018, 07:01:31 AM
Wat was was voor was was?
Was was is voor was was.
Die sterkte woord in Afrikaans het net twee letters.
Is is die sterkte woord in Afrikaans.


Title: Re: Sterkste woord.
Post by: Meraai vannie Baai on September 26, 2018, 07:38:31 AM
WOW! Is so. Is regtig so.
Title: Re: Sterkste woord.
Post by: Anton Louw on September 28, 2018, 06:47:35 AM
Is ja!
Title: Re: Sterkste woord.
Post by: PM on September 28, 2018, 02:42:03 PM
Ek dink nou weer dit is "issie".   :angel12:
Title: Re: Sterkste woord.
Post by: Meraai vannie Baai on September 30, 2018, 12:29:31 AM
Daar is ander vorm van 'is' en dit gaan gepaard met die uitspraak om dit 'n sarkastiese vorm te gee. My stiefpa terg vir moederlief so:
'Issssssit!'