nou die dag die voorreg gehad om n rit in n helikopter te kry
hier is paar kiekies
Goeiste, en hier sien ek dit nou eers. AB, dit wys jou nou net, een of ander tyd gaan iemand dit raaksien en vreeslik baie waardeer. Ek wed jou, hier gaan nog 'n paar kykers uitspring.
Wat was die doel van die rit?
joyride gewees om fotos te neem
Dankie vir die deel. Wat is die probleem met die oplaai van die foto's?
Toe ek laas nog wou laai was daar mos n ander program waarop mens dit eers moes laai en dan copy die link daarvan om foto hier op te kry. laas toe ek dit wou doen toe wil daai program nie werk nie
is daar nou al n makliker manier
ek kyk gpou of die manier werk, kan julle dit sien ?
Ja AB, ek kan dit sien. As jy daarop klik dan maak die foto mooi oop.
dankie
En ek kan alweer niks sien nie sniksnik. :icon_scratch: :crybaby2:
Ek wonder hoekom kan jy dit nie sien nie Raaitjie. Dalk het Andre vir jou 'n antwoord.