Kom ons kyk of julle slim is. Die afrikaanse idioom wat taamlik in onbruik verval het - Om dwarsgebek te wees! Wie ken? Ek het vandag 'n toespraak daaroor moes skryf, en self die interessantheid ontdek.
Twisgierige persoon?
Ja, iemand wat gedurig teepraat en twis soek.
Twee gesig?
dwarsgebek ... maggies maar dis goed beskrywend.
Klink eerder vir my of daai bek 'n dwarsklap gekry het. :angel12: