2 roofvoels
rooivalk en rooiborsjakkalsvoel
ek et nou die dag by Botrivier gaan saad haal en toe die voels op die plaaspad raakgeneem
Werklik baie goed geneem! Wat gaan jy, of het jy, geplant?
ek het hawer saad gesaai om tussen die wingerd rye te saai, klaar gesaai, dit begin al amper saad wil skiet