Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 16, 2018, 12:16:11 PM

Title: Gerhard Nieuwoudt, baie welkom op ons forum.
Post by: PM on August 16, 2018, 12:16:11 PM
Welkom Gerhard, ek hoop jy sal baie lekker saam met ons kuier. 
Title: Re: Gerhard Nieuwoudt, baie welkom op ons forum.
Post by: Meraai vannie Baai on August 16, 2018, 12:28:20 PM
Warm welkom ook van oorkant die waters. Kom gesels groot asb saam.
Title: Re: Gerhard Nieuwoudt, baie welkom op ons forum.
Post by: PM on August 16, 2018, 01:31:46 PM
Ek stuur altyd 'n e-pos vanaf my e-pos hier op die forum.  Gerhard het laat weet dat hy dit ontvang het.  Dit lyk belowend.  Hoop om jou gou raak te loop hier in ons gange Garhard.
Title: Re: Gerhard Nieuwoudt, baie welkom op ons forum.
Post by: Anton Louw on August 21, 2018, 07:31:13 AM
Baie welkom Gerhard Nieuwoudt  :hello2: