Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: adele on August 09, 2018, 01:21:21 PM
-
Soveel lede, soveel deelnemers? Nee, dit wil nie klop nie, balanseer nie, rym nie.
Sosiale media en -kuiers is tog die inding van vandag. Wat moet ons hier aanbied, of toelaat, of bespreek om die forum 'n lewendige, gesellige kuierplek te maak? :hello: :hello2:
Ek onthou die begin van Afrikaanse kuier, skryf, gesels ... en les bes, gestry ... Maar die besigste was ons gedigte en ander skrywes. Mense, daar het ek geleer, is ek reggehelp, gelei en gedra.
Maar toe kry die helfte van die mense grootkop, almal word akademiese bekende skrywers en begin hul eie bundels uitgee, maar wie het daarvan gekoop? Eie familie en vriende? En groot uitgewers het steeds nie belanggestel om betrokke te raak nie, om Afrikaans te help bevorder nie, want hulle stel nie 'n duit in verhale of gedigte belang nie ... net in dit wat geld in die bank inbring :crybaby2:
Vandag is al die skryf-endigblaaie se oorspronklike idee van "mekaar dra en ondersteun" daarmee heen. Daar is baie min blaaie op sigboekie en ander webwerwe, waat skrywers mekaar meer dra en positief help.
Maar kuier en gesels? hoekom nie? hoe kan ons vriende kry om hier saam te kuier?
:coffee2: :read2: :coffee2:
-
Mater, as ons lede wat aansluit so postiewe bydrae lewer van dag 1 af soos nuwe kuiermaat Anton, sal daar gewis weer vlamme brand. Basies is ons letterlik net 'n handjievol wat aktief kom inloer. My grootste bydrae is die afgelope jare meer gesentreerd rondom gesondheid wat beslis nie 'n lekker onderwerp is nie. Jy hou ons nederig en PM is ons forummoeder wat haar kuikens gereeld onder die vlerk neem. Anastasia en Naas is ons lagspier-instrukteurs en julle is meesters met die ABC. Saam met ons kampmater Anton, kuier ons handvol maters weer heerlik saam rondom 'n vroeg-oggend koffietjie.
Soos jy weet loer ek gereeld watter erwe ons besoekers nader lok. Dat ons gereeld nog besoekers ontvang, is gewis! Hoe, wat, waar loer hulle in? Op die oomblik brand daar liggies by 32 erwe. As elkeen van hierdie maters net een plasing/stelling maak gaan ons 'n woordfees he!
32 Guests, 1 User
Online Meraai vannie Baai 10:56:41 PM Viewing Who's Online.
Guest 10:56:35 PM Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest 10:55:51 PM Viewing the topic Setpille....
Guest 10:55:41 PM Viewing the topic Dawid en PM.
Guest 10:55:37 PM Viewing the topic Ondersoek. .
Guest 10:54:47 PM Viewing the topic Engel van die Lig.
Guest 10:54:43 PM Viewing the topic Rymwoorde .
Guest 10:53:58 PM Viewing the topic Ken jy 'n 'Smiley'?.
Guest 10:52:11 PM Viewing the topic Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe.
Guest 10:52:01 PM Viewing the topic Die langste nag.
Guest 10:51:51 PM Viewing the topic Anastasia se flopvrye wortelkoek.
Guest 10:51:37 PM Viewing the topic die vellies.
Guest 10:51:24 PM Viewing the topic skaaf weer aan hierdie een.
Guest 10:51:18 PM Printing the topic "Vinnige mieliegereg".
Guest 10:51:00 PM Viewing the topic Die visser.
Guest 10:50:49 PM Viewing the topic Ons hou 'n plaasonthaal ala verjaardag vir Meisiekindjie en kie. .
Guest 10:50:32 PM Viewing the topic Medical advice.
Guest 10:50:07 PM Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest 10:49:58 PM Viewing the topic 'n Paar grappies.
Guest 10:49:48 PM Viewing the topic lox se bydrae tot die boek.
Guest 10:49:38 PM Viewing the topic Plaas toe.
Guest 10:48:55 PM Viewing the board Die Gorrel plek.
Guest 10:48:39 PM Viewing the topic Vandag is Moedertaal-dag.....
Guest 10:48:23 PM Viewing the topic Kersmusiek...
Guest 10:47:09 PM Viewing the topic sommer net ....
Guest 10:46:55 PM Viewing the topic Rymwoorde .
Guest 10:46:07 PM Viewing the topic moer koffie.
Guest 10:46:03 PM Viewing the topic Klein dingetjie.
Guest 10:44:23 PM Viewing the topic Plaashuis langs Marico Rivier.
Guest 10:44:06 PM Viewing the topic Baie welkom Ans Botha.
Guest 10:41:48 PM Viewing the topic ons het ’n labirint gekies.
En op die oomblik brand hierdie liggies by 31 erwe. As ons self gaan inloer by die wat jou nuuskierigheid kielie en kommentaar lewer is daar klaar meer lewe - al is dit by ou plasings! Vandat ek wakker geword het vanoggend tot nou 10.06 ons tyd - kon ek by meer as 60 verskillende woorderwe se bydraes gaan inloer het. WOW! Ons het 'n skatkis van onderwerpe en besef dit nie altyd nie!
Online Meraai vannie Baai 02:02:40 AM Viewing Who's Online.
Guest 02:02:37 AM Viewing the topic botswana caprivi 14 A.
Guest 02:02:36 AM Viewing the topic PM in Pretoria.
Guest 02:02:27 AM Viewing the topic Black Sam.
Guest 02:01:53 AM Viewing the topic Neushoorn/Renoster!.
Guest 02:01:37 AM Viewing the topic Kinderopvoeding en die onderwyser..
Guest 02:01:08 AM Printing the topic "scuba duik rooi els".
Guest 02:01:06 AM Viewing the topic model vliegtuie 2013 nr 2.
Guest 01:59:43 AM Viewing the topic Dankie aan die deelnemers van die gedigkompetisie.
Guest 01:59:16 AM Viewing the topic Die Kroeg se Tjoek.
Guest 01:59:05 AM Viewing the topic Pollenys, Pollenys.
Guest 01:57:42 AM Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest 01:57:30 AM Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest 01:57:28 AM Viewing the topic Rymwoorde .
Guest 01:57:06 AM Viewing the topic Moeder se maalvleis sop.
Guest 01:56:23 AM Unknown Action
Guest 01:56:11 AM Viewing the board Vervloeë woordskatte.
Guest 01:55:50 AM Viewing the topic Denkend aan jou ( Dazzle Drost).
Guest 01:55:30 AM Viewing the topic Spykerkaskenades.
Guest 01:55:05 AM Viewing the topic Grondboontjiebotter sjokolade koekies .
Guest 01:54:44 AM Viewing the topic Karin Allen, welkom hier by ons..
Guest 01:53:42 AM Viewing the topic My gat se deksel..
Guest 01:53:00 AM Viewing the topic Welkom Zany.
Guest 01:52:53 AM Viewing the topic Kankerbehandelings - wat jou nie altyd vertel word nie.
Guest 01:51:58 AM Viewing the topic Ondeurdagte gedagtes.
Guest 01:51:42 AM Viewing the topic Skrywers Gimnasium: 82 Skakels om die skryfspiere soepel te hou..
Guest 01:51:19 AM Viewing the topic Liewenheersbesie....
Guest 01:50:52 AM Viewing the topic Setpille....
Guest 01:49:36 AM Viewing the topic Oog Uitslag.
Guest 01:49:07 AM Viewing the topic Kankerbehandelings - wat jou nie altyd vertel word nie.
Guest 01:48:42 AM Viewing the topic Ons eie Ellé deur Louis Weka.
-
Ek wens ek het geweet van 'n skakel om te druk om by daardie onderwerpe uit te kom.
Ek het al met 'n paar ouens gekontak om te hoor hoekom hulle nie deelneem op die forum nie. Wat tog is die doel om aan te sluit en jy neem nie deel nie. Van die ouens het gesê hulle het net selfone en sukkel om op die forum te kom. Ander verstaan dit nie. Ander wil net die inligting hê vir take. Wat nou?
-
Los hulle. As hulle tevrede is om net te lees, ek is tevrede om net te skryf.
Om daaroor te komkommer doen lelike goed aan mens se vel.
:icon_bigsmurf:
-
Naas, ek het nou gekyk of jy daardie liniaalstorie hier op die forum het, maar jy het nie. Hoe lyk dit, wil jy dit nie plaas nie?
Ja, ons sal vir Anton Kampkommandant maak. Wil jy 'n afdeling hê vir kamp-praatjies Anton en wat moet ek dit noem?
-
So gemaak Forum Owerste. :icon_salut:
:icon_bigsmurf:
-
Ja, ons sal vir Anton Kampkommandant maak. Wil jy 'n afdeling hê vir kamp-praatjies Anton en wat moet ek dit noem? ............jip, ek stem hiervoor :hello:
Dis waar, Naas,ek skryf graag as ek weet iemand wil lees, ook as niemand wil lees nie. Maar kuier is ook lekker. En PM, dat hier gaste is wat inligting vir take wil hê, is baie interessant. Maar sleg dat julle nie erkenning daarvoor gaan kry nie :crybaby2: eintlik dat die aan wie jul erkenning gee, dalk nie by hulle ook kry nie :icon_scratch:
-
Ek trippel opgewonde!!!
-
Dit sou gaaf wees om 'n briefie te ontvang wat dankie te sê vir die inligting nê?
-
Ek deel maar sodat die ouens wat geboorte geskenk het aan die onderwerpe kan sien dit word gelees. My manier van dankie sê :icon_salut: