Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: Bestuur on June 30, 2011, 03:46:46 PM
-
Bestuur wil net hartlkik dankie sê aan Marcelle wat so hard na ure gewerk het om die forum weer op die pad te kry. Baie dankie Marcelle, ons waardeer jou moeite. :love7:
-
ek sĂȘ ook saam dankie dit word waardeer.
-
Lox, so goed dat jy 'n toegwyde man se deeglike werk waardeer. Sy kantoor is nie te ver van jou af nie. Dalk, as jy weer daar verbygaan, kan jy hom bederf met 'n botteljie konfyt, of dalk ietsie anders...
-
nou waar is nie ver van ons af nie, afstand is relatief.
-
Stof dink dis iewers naby Brakenfell. Watter area se telkomnommers is 021903....?