Welkom Frank. Ek wil graag dat jy jouself aan die lede voorstel en vertel van jou eie forum. Nooi gerus die ouens uit om by jou te kom kuier.
Voel vry om orals hier in ons gange rond te kuier en kom gesels gerus saam.
:icon_cheers:
Ek lief kuier. Welkom in ons midde. Plek geboek vir jou bydraes.